Modulekode | GTS 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Chromosome en seldeling. Beginsels van Mendeliese oorerwing: lokus en allele, dominansie- interaksies en epistase. Waarskynlik-heidsleer. Geslagbepaling en geslagsgekoppelde eienskappe. Stamboomanalise. Ekstranukluêre oorerwing. Genetiese koppeling en chromosoomkartering. Chromosoomvariasie. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels
BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Plantkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BSc Voedselwetenskap BSc. Voeding BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur BScAgric Opsie: Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Plantpatologie BScAgric Veekunde BScAgric Veekunde: Weidingkunde BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BVeterinary Science Veeartsenykunde |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | MLB 111 GS |
Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Genetika |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App